This Friday, 4 November is giveaway night at Viking - Anchor Restaurant

?!!! Excited??

Then come join our Richelieu promotion between 8 and 10pm. Great merchandise to be won, with a friendly atmospere of live entertainment and cozy fires ? Hope to see you here!!

richelieu

Lekker musiek met lekker mense en dan is die kos nog great ook!

This is how we party at the Anchor restaurant in Mossel Bay. Super atmosphere and superb food

If you look at our events calender you will see some great live music waiting for you this December in Mossel Bay at the Anchor Restaurant!

dewald dippenaar elimatherononradiosam11 photo 02 heidi pieter mohr

18 December

Rooies is a big hearted South African singer with a great sense of humor.  Staying in the West Cape you can see the location shine through in Rooies's music.  Touring the whole country with his band Rooies is known to  all South Africans as a big, light hearted, easy on the ear kind of  musician.

16 and 23 December

Dewald Dippenaar is ‘n gebore musikant en knap liedjieskrywer in Afrikaans en Engels en is reeds vir meer as n dekade ‘n uiters suksesvolle kunstenaar in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy besonderse stem pas die rock en country genres perfek, en hy is ook ‘n baie veelsydige kitaar en mondfluitjie speler.

20 December

Elizma Theron se loopbaan as professionele sangeres skop af in 2005 met haar debuut album "Lapaside" na sy 'n Kontrak aangebied is deur Next Musiek.In 2007 sluit sy aan by die span van Select musiek en daar is die albums "Gee my meer" (2007) "Ek soek jou" (2009) "Oppad na jou" (2011) "Stilte en Storms" (2014) en "Boeregirl met 'n Country hart" (2016) gebore. Elizma is betrokke by baie van die skryf op al die albums. Elizma is al vir talle musiek toekennings benoem en het al 2 SAMAS agter haar naam.

27 December

Heidi: Sy het onlangs haar debut gemaak met ‘n oorspronklike duet saam met Dirk van der Westhuizen – Wie bestuur nou my hart? Heidi het ‘n passie vir die lewe, die Here, familie en vriende. “Ek glo musiek is die beste medisyne vir ‘n seer of gelukkige hart. God het jou ‘n talent gegee, wat jy daarmee doen, is jou geskenk terug aan Hom.”

30 December

With his brilliant renditions of wellknown modern and traditional country aswell as his own original songs, Pieter Mohr is fast becoming a very popular country artist in South Africa. Although he is based in Cape Town, he travels around the country to all popular South African music festivals and venues.

And so we partied! Great music by Heidi and fantastic food and wine served by the waitrons.

Live music nights are not to be missed at the Anchor restaurant in Mossel Bay

Found these old photos about the start of the Anchor Restaurant.

Can't believe what we have achieved over the years - now we have this amazing place to eat and enjoy a great vibe with our friends

karin

Karin K is 'n dinamiese kunstenaar en 'n belewenis op enige verhoog, hetsy teater, opelugvertonings, feeste, troues, danse of oggendtees. Sy bied 'n verskeidenheid van musiek en vermaak met mening in Afrikaans en Engels. Haar gepoleerde klanke, harmonieë en verhoogpersoonlikheid spreek van bedrewe ondervinding in die musiekbedryf.

tripadvisor recommended mb

 

tripadvisor recommended mb sb